SA toekoms: verset of vervolging

Dr Adi Schlebusch en Francois van Deventer gesels oor die SA owerhede wat besig is om die Christen Afrikaners se godsdiensvryhede meer en meer te bedreig. Dit kan opeindig in ‘n groot en lang vryheidsstryd soos die 80 jarige oorlog of ‘n Noord-Korea situasie waar die kerk ondergronds moet gaan.

Lewer kommentaar