BYBELSE WÊRELDBESKOUING

‘n Wêreldbeskouing of Wêreldbeeld bestaan uit ‘n aantal aannames wat gemaak word en dan bepaal hoe jy dink oor :

  • God
  • Die mens
  • Kennis
  • Die heelal
  • Samelewing
  • Etiek
  • Tyd

Alle mense het ‘n wêreldbeeld. Indien jy ‘n Bybelse Christen is, dan sal die Bybel as gesaghebbend aanvaar word en as bron beskou word om jou denke te rig rondom bg.

Bybelse Wêreldbeskouing Seminaar Nr 6: Lesings van Prof Mark Kreitzer, Prof Alwyn Swanepoel, Prof AWG Raath, Dr Adi Schlebusch, ens.
Die video’s van die verrigtinge van hierdie seminaar kan hier bekyk word op youtube:

Bybelse Wêreldbeskouing Seminaar Nr 5 : Lesings van o.a. Ds Faan Smit, Ds Slabbert le Cornu, Dr Hennie Mouton, F v Deventer ens.

Bybelse Wêreldbeskouing Seminaar Nr 4 : Lesings van o.a. Prof Nigel Lee, Prof AWG Raath, Dr HJ Smit, Dr Willie Marais, Dr Ed Cain ens.