Slaan oor na inhoud
.
Menu and widgets
Wie is ek?
Algemeen
Seminare
Tuisonderwys
Dr FN Lee Werke
BYBELSE WÊRELDBESKOUING
God
Godsbeskouing is een van die sewe wereldbeskouing-voorveronderstellings. Dit beantwoord vrae soos: Wat/Wie is die primêre werklikheid?
Kennis
Die Kennisleer of epistomologie is een van die sewe voorveronstellings van ‘n wereldbeskouing. Dit poog om die vrae te beantwoord: 1. Is dit moontlik om enige iets te weet? 2. Hoe weet mens wie wat die mens / kosmos / God / Etiek ens is?
Etiek
Etiek is een van die sewe Werelsbeskouing-voorveronderstellings. Dit beantwoord vrae soos: 1. Is dit wat die Bybel sê reg en verkeerd? 2. Of dit wat reg voel? 3. Of dit wat deur konsensus besluit word deur die samelewing?
Heelal
Die heelalbeskouing of kosmologie is een van die sewe voorveronstellings van ‘n wereldbeskouing. Dit poog om die vrae te beantwoord: 1. Is die kosmos ‘n oop stelsel of ‘n geslote stelsel? 2. Is die kosmos uit niks geskep? 3. Is die kosmos ewig?
Mens
Die Mensbeskouing of antropologie is een van die sewe voorveronstellings van ‘n wereldbeskouing. Dit poog om die vrae te beantwoord: 1. Is die mens ‘n ingewikkelde masjien? 2. Of ‘n Slapende god? 3. Of ‘n Skepsel gemaak na die beeld van God? 4. Of ‘n naakte aap?
Samelewing
Die Salewingsbeskouing of sosiologie is een van die sewe voorveronstellings van ‘n wereldbeskouing. Dit poog om die vrae te beantwoord: 1. Wat is die verband tussen die indiwidu en die gemeenskap? 2. Wat is die belangriksete: die eenheid of die veelheid?
Tyd
Tuis
Dr Mark R Kreitzer werke
Dr FN LEE Werke
Blog
Subscribe
Subscribed
.
Sign me up
Already have a WordPress.com account?
Log in now.
.
Subscribe
Subscribed
Sluit aan
Meld aan
Copy shortlink
Report this content
View post in Reader
Manage subscriptions
Collapse this bar